Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

School News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Die Tegniese Wetenskap-leerlinge van Hoërskool Schoonspruit  het op Sondag 21 April aan Klerksdorp Rotariërs se jaarlikse ‘Rocket Day’ deelgeneem. 

Schoonspruit se drie spanne, Starship deur die matrieks, en twee gr 11-spanne, Vuurpylmanne en NASA 2.0 was slaggereed vir aksie. Die spanne moes vuurpyle uit koeldrankbottels bou en afvuur. Die kompetisie het uit vier rondtes bestaan.

In die afdeling vir hoërskole het die Vuurpylmanne koning gekraai. NASA 2.0 behaal ‘n tweede plek en Starship het vyfde geëindig.