Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Anton Vogt van Klerksdorp was deel van die Duitse span wat aan die Black Bass Wêreldbyeenkoms in Portugal deelgeneem het.

Hy en sy spanmaat, Lukas Riplinger, het uitstekend gevaar. Vogt is die eienaar van Bassworld SA.

Die span was eerste op die eerste dag en het op die tweede dag die tweede plek ingeneem saam met die VSA. Duitsland eindig in die tweede plek en die span van SA in die vierde plek. Die VSA het gewen.

 

 

.