Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Klerksdorp Midweek, Potchefstroom - Aardklop vind dalk eers in Oktober plaas en die amptelike program word volgende maand bekendgestel, maar hier is solank ‘n lusmaker waarna mens als kan uitsien. Produksies en ander lekker dinge waarna feesgangers kan uitsien sluit in Athol Fugard se Boesman en Lena met Lee-Ann van Rooi, Brendon Daniels en Wiseman Sithole; NATANIËL + CHARL: 25; Reünie met Frank Opperman; Ouma is op pad met Margit Meyer-Rödenbeck; The Incredible Journey Of Tinkerbell Van Tonder met Amanda Strydom asook die immergewilde gesprekkereeks by die ATKV-Boeke-oase by The Roots.

Soos elke ander jaar gaan die program op die terreinverhoog allerlei bekende name insluit en kan jy uitsien na ’n groot bederf! 

Die lysie van kunstenaars word al langer, met onder andere Prime Circle, Early B, Elandré, Bernice West, Droomsindroom en Die Heuwels Fantasties.

Aardklop word vanjaar vir die 27ste keer aangebied.