Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Die Escapadesteater was lank stil, maar Artistique Productions blaas weer lewe in die teater en dit is ‘n aanwins vir Klerksdorp. Demi-Lee Moore het op Vrydag 5 April in die teater opgetree en sy het haar orkes saamgebring. Sy het al haar treffers gesing asook ‘n paar van haar gunsteling liedjies uit die tagtigerjare.

Die teater was bykans vol en die gehoor het die langbeenmeisie met haar goue stem terdeë geniet. Artistique het bekendgemaak dat Joe Black op 10 Mei in die teater sal optree. 

Foto: Danie Jacobs.