Oupa Coetzee van Klerksdorp se Fotografieklub het die foto van die melkweg op ‘n plaas buite Klerksdorp geneem tydens ‘n klubuitstappie die naweek van 21 Junie. Die klub se prysuitdeling vir die 2024/25 jaar vind volgende week plaas. Klubvergaderings vind elke eerste Dinsdagaand van die maand by The Lighthouse plaas. Skakel Coetzee vir meer info by 082 445 4076.
Die melkweg buite Klerksdorp
Typography
- Smaller Small Medium Big Bigger
- Default Helvetica Segoe Georgia Times
- Reading Mode