Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Dié Klerksdorpse tjokker is witwarm op sy motorfiets. Hanro Jacobs (7) het die afgelope naweek die nasionale titel gevat vir die 50cc junior kategorie in Motocross tydens ‘n nasionale kampioenskap in Gauteng. Hanro moet nog aan ‘n paar kompetisies deelneem voor die einde van die jaar. Hy het in Julie ‘n terugslag beleef toe hy met sy fiets geval en sy been gebreek het. Dit het hom nie afgesit nie en na vier weke was hy terug op die motorfiets met gips en al.