Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Rolbalspelers van Klerksdorp het hul medaljes ontvang wat by die onlangse Noordweskompetisies gewen is. Dalene Peens en Waded van den Heever het ‘n bronsmedalje elk gekry by die dames pare kompetisie. Josh Radebe en Anton Grobler het ook bronsmedaljes gewen.