Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Oktober is borskankerbewustheidsmaand en OFM span saam met Tafelronde 45 met ‘n Bowling 4 Boobies-rolbaldag op 19 Oktober.

Besighede word geteiken om in te skryf vir die sosiale rolbaldag ten bate van ‘n goeie saak. Dit word by Klerksdorp Rolbalbaan aangebied.
Belangstellendes en besighede kan vir Russel Human skakel by 071 603 3223 om deel te neem. 
Die middagprogram, The Joyride, gaan van die klub af uitsaai. Almal is welkom om saam te kom kuier.