Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

NOORDWESTER – SANNIESHOF - Die Afrikaanse Taal- eb Kultuurvereniging (ATKV)  besef dat kinders veral in die grondslagfase sukkel om te lees. Lees met begrip is nog ‘n groter probleem. 
In samewerking met kundiges is ‘n leesprogram ontwikkel wat in laerskole gebruik kan word. Dit staan bekend as “Ek kan lees” en onderwysers ontvang aanlyn opleiding oor hoe om die leesprogram te implementeer.

 Die ATKV-tak Lichtenburg het einde 2024 van hierdie leesprogramme aan Laerskool Burgersdorp, Laerskool Coligny en Emrike Leersentrum geskenk. Die terugvoer vanaf die skole is dat dit ‘n groot verskil in die leerders se leesvermoë maak. Daar word jaarliks boeke bygevoeg om die program te verbeter.
Die ATKV-tak Lichtenburg het dus nou ook aan Laerskool Sannieshof dié leesprogram geskenk en daar word groot sukses verwag!