Baie geluk aan elkeen en sterkte met julle jaar. Voor: Megan Haasbroek, Mieke Haasbroek, Bernadine Alberts, Ruleste de Beer, Natalie Zitha, Theo Geldenhuys, Karlienke Coetzee, Kameelah Dada, Lume Boshoff Tweede ry: Jano Meiring (Hoofseun), Jandre Liebenberg, Anabel Marais, Divan du Plessis, Cari Olivier, Mienke Geldenhuys, Jana de Villiers, Liandri de Villiers, Katelin Huyser, Joret Botha (Hoofdogter), Derde ry: Mario Kleynhans, Neoentle Sefanyetso, Ean Wessels, Ruben Pretorius, Edrich de Jager, JW Pretorius, Nicolas Jv Rensburg, KG Legodi Agter: Douw Jacobs, SP Coetzer, Luan Snyman, Wian Basson, Tristan Le Grange
Burgies nuus
NOORDWESTER – LICHTENBURG - Laerskool Burgersdorp verwelkom die nuwe Gr. 1 leerders by die Rooiskool.
Die maatjies is baie opgewonde en die tweeling Leandri en Johandri Rothman sê dat dit twee keer so lekker is.
Welkom by Hoërskool Lichtenburg
Die nuwe leerkragte, mag julle baie gelukkig wees by ons Liggies. (V.l.n.r) Luna Roberts, Ollie Moremi, Dirk Yssel, Elske Beuke, Elizma Pretorius en Ingé du Toit
Hoërskool Lichtenburg Vetveeskou 2023
NOORDWESTER – LICHTENBURG - Die jaarlikse Vetveeskou was ‘n reusesukses en die gehalte van die inskrywings was van ‘n hoë standaard.
Bulskop Boerdery se Damian Smith is as die algehele wenner gekroon, met SH Niemand en Seun se Peet Nieuwoudt tweede en derde.
‘n Spoggerige geleentheid
Graad R finale fiesta Gradeplegtigheid by Kleutergeluk. Na ‘n spoggerige geleentheid is hierdie Gr R leerders reg vir Gr 1 2024. Ons hoop julle gaan dit baie geniet in die “groot”skool. (Vlnr) Surina Ackerman (Hoof), Elara Shental, Layla Alli, Tshimega Mongane, Tayron Colandrea, Milea Conradie, Dandrè de Kock, Miané Ebersohn, Fayzaan Khota, Hope Kumalo, Leja Nel, Kylie Mathews, Kgolagano Mohotleng, Regardt Mans, Linette Taljaard en Mienke Lummis