Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

School News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

NOORDWESTER – LICHTENBURG - Laerskool Burgersdorp verwelkom die nuwe Gr. 1 leerders by die Rooiskool. 
Die maatjies is baie opgewonde en die tweeling Leandri en Johandri Rothman sê dat dit twee keer so lekker is.

Welkom ook aan die vyf nuwe personeellede. Laat die avontuur begin.