Baie geluk aan die volgende seuns wat opgeneem is in die onderskeie Rugby Plattelandspanne. Agter is Fillip Coetzee o/12, Ruan Blignaut o/12, Janco Griesel o/13, Jason Viljoen o/12 en Janco van Niekerk o/12. Voor is Tumi Sekoto o/12, Rea Tsetse o/12 en Michael Bondesio o/12.