Die o/11 Sewesrugbyspan wen die toernooi by Mafeking Rugbyklub verlede Saterdag.
Hulle is agter van links: Mnre Willem Nortman, Anrich Albers en Wian Nortman (afrigters). Middel: Arrie van Niekerk, Corey Clayton, Matthew Scholtz, Phillip Maritz, Jamaine Smith, Kganya Phale, Frans Breedt, MJ Nel en Zandré Labuschagne. Voor is Lean van Niekerk en Vincent-Lee Francisco.
Die o/9 Sewesrugbyspan was die wenners by Mafeking Rugbyklub se toernooi die afgelope naweek. Hulle is agter van links Luan Botha, mnr Fanie Myburgh (afrigter) en Arno van Rensburg. Middel: Daniël van Aswegen, Zean de Beer, Oliver Clayton, Zinger Monnagaraatwe en Kaone Rakgwale. Voor: Wico Liebenberg en Josh Hendriks.