Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *
09
Thu, May

Community News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

STELLALANDER-VRYBURG: Sedert 2011 word Wêreldrenosterdag internasionaal op 22 September gevier. Stellalander het ‘n kompetisise geloods waar kinders tot die ouderdom van 18 jaar ‘n prent van ‘n renoster of Red die Renoster kon skets, teken of verf.

Die wenners in die kompetisie is Ian Olivier (8) van Piet Plessis en Caleb Harvey (7) van Piet Plessis. Baie geluk, julle. Die pryse kan by Stelllander-kantoor, Molopostraat 33, Vryburg, afgehaal word.