Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *
09
Thu, May

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

STELLALANDER-VRYBURG: Die SA JKA Nasionale span het van 12-18 September aan die JKA Indo Pacific Cup in Mauritius deelgeneem.

Dit was ‘n baie suksesvolle toernooi vir karatekas van Vryburg Karate Centre, WJ Fourie (4de), Dané Breedt (brons kumite), Warona Kuntwane (brons kumite), Duan Oosthuizen (4de), Benjamin Steyn (brons kata), Resego Phiritshwane (silwer kata), Zayan Kaka (brons kumite), Jaco Kriel (4de), Ané Putter (4de), James van Niekerk (brons kata), Marizelle van Niekerk (goud kumite), Gofaone Mothusi (silwer kata, brons kumite), Nire Swart (4de), wat met nege van die 12 medaljes, wat deur die Noordwesprovinsie ingepalm is, teruggekeer het Vryburg toe. 
Die deelnemers was vergesel deur afrigter Gert van Niekerk en spanbestuurder George Thebe. Die karatekas en afrigter bedank alle borge en donasies wat dit vir hulle moontlik gemaak het om deel te kan neem.