Latest News

  • PROKUREUR STEEL R30 MILJOEN VAN BRITS MALL: 15 JAAR AGTER TRALIES
    BRITS POS – BRITS – Gerard Jacques du Plessis (52), ‘n prokureur van Brits is verlede week in die handelshof in Pretoria tot 15 jaar gevangenisstraf opgelê na diefstal van R30 miljoen.

    Read more

  • IN COURT FOR ALLEGED STOCK THEFT: BRITS POLICE OFFICIAL OUT ON BAIL
    BRITS POS – BRITS - A police official, Beatrice Mopai (35) of the Brits Police Station was on Thursday, 12 September 2019 granted R1 000 bail when she appeared in the Brits Magistrates’ Court in connection with alleged stock theft.

    Read more

  • GEWETENLOOS GESKIET
    BRITS POS – BRITS – ‘n Bekende egpaar van Brits, Chris (64) en Marieta (63) van Wyk is Maandagmiddag, 16 September 2019 omstreeks 15:00 by hulle groentepadstal op die Sonoppad deur rowers oorval wat geld geëis het.

    Read more

  • ‘KROKODILLE’ BYT TERUG
    BRITS POS – BRITS - In ‘n gesamentlike operasie Vrydagaand, 13 September 2019 tussen die Krokodil Gemeenskap Beskermingsgroep (KGBG), Tactical K9 en die SAPD Brits, is twee verdagtes vasgetrek en gearresteer wat 13 lewendige Nylkrokodille (Crocodylus niloticus) met ‘n straatwaarde van ongeveer R40 000 in hulle besit gehad het.

    Read more

  • VYF LEEUS VERGIFTIG ÉN VERMINK
    BRITS POS – BRITS – ‘n Trop leeus is deur die loop van Woensdagnag, 11 September op ‘n wildplaas in die Beestekraal-omgewing, sowat 30 kilometer noord van Brits vergiftig en van die leeus se koppe en pote is afgekap.

    Read more