Latest News

Motoriste – wees gewaarsku

Posted in Latest News

BRITIS POS – BRITS – Die publiek word gewaarsku dat georganiseerde groepe saamwerk om motoriste in Brits te beroof, nadat talle gevalle op sosiale media en by die Brits Pos aangemeld is.
Donderdag, 30 September 2021, omstreeks 10:00 het twee mans, op die h/v Murray- en De Wittslaan toegeslaan. Hulle het die slagoffer van De Wittslaan, waar sy by ‘n apteek was dopgehou en ongelukkig het sy nie haar voertuig se deure gesluit nie en was sy dus ‘n maklike teiken.
To read the full story, read our 15 October 2021 issue.

Elies wys hul uitstekende entrepreneursvaardighede

Posted in Latest News

BRITS POS – BRITS - Die graad 7-leerders van Laerskool Elandskraal het, net voor die skole gesluit het, ‘n entrepreneursdag gehou as ‘n projek vir ekonomiese- en bestuurswetenskappe,alom bekend as EBW. Die leerders het gewys hulle is entrepreneurs deur ‘n plan te maak, ‘n produk te verskaf en dit teen ‘n wins te verkoop.
To read the full story, read our 08 October 2021 issue.

BRITS RINGBALKLUB Ringbaldag ‘n reuse- sukses

Posted in Latest News

BRITS POS – BRITS – Met meer as 200 spelers het Brits Ringbalklub verlede Saterdag ‘n baie suksesvolle en goed-georganiseerde ringbaldag hier op Brits aangebied. Volgens Charmaine Kruger, voorsitter van die klub, was die dag beslis ‘n hoogtepunt, omdat dit die eerste keer in maande is wat spelers weer op dié vlak aan wedstryde kon deelneem.
To read the full story, read our 08 October 2021 issue.