Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

BRITS POS – BRITS – Verlede naweek was die finale registrasie-naweek vir kiesers om te registreer en hulle te bemagtig om in komende nasionale verkiesing hulle kruisie te kan trek. Leon Basson, die DA Noordwes provinsiale leier was ook in Brits en Hartbeespoort, Sondag, 4 Februarie. “Dankie aan elke kieser wat in groot getalle opgedaag het om te registreer of te bevestig of hulle reg geregistreer is,” sê Basson en vervolg, “die registrasiedata beklemtoon die DA se sukses met die registrasienaweek om die meerderheid kiesers te registreer.

“Daar is ‘n werklike geleentheid om verandering in ons land teweeg te bring. Ons moedig elke Suid-Afrikaner wat hierdie land liefhet, om die geleentheid om te registreer en te stem met albei hande aan te gryp. Jou stem in die komende verkiesing kán Suid-Afrika red.”