Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

‘n Span skaakspelers van Brits Skaakklub het 3 Mei aan die Robday Sport Festival by Bergsig Akademie in Rustenburg deelgeneem en baie goed presteer. Ten spyte daarvan dat die toernooi slegs vir hoërskoolleerlinge is, was drie van die ses spelers van Brits Skaakklub laerskoolleerlinge. Die Britsies het teen ses ander skole meegeding en algeheel in die derde plek geëindig. Agter: Johann Terblanche (gr.8), Lukas Botha (gr.9), Jurgens van Schalkwyk (gr.9) en Luan de Jager (gr.7). Voor: Bernard Terblanche (gr.6) en Luado de Jager (gr.3).