Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Community News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Ondanks ‘n getal van sowat een in elke 1 750 mans wat met prostaat-kanker in Suid-Afrika gediagnoseer word, is dié onderwerp steeds in baie huishoudings taboe. Daarom is die jaarlikse Hollard Daredevil Run ‘n belangrike gebeurtenis om bewusmaking te skep en die stigma rondom manlike kankers te verwyder.

Marise le Roux van die Rustenburg Herald het op Vrydag, 31 Oktober, die plaaslike weergawe van dié nasionale gebeurtenis bygewoon en ‘n paar brawe manne se pers Speedo debuut-oomblikke met die kamera verewig.