Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Baie geluk aan Laerskool Rustenburg se o/11A-rugbyspan wat as wenners van die Noordwesliga uit die stryd getree het. Julle harde werk, spanwerk en deursettingsvermoë het vrugte afgewerp – Larries is ongelooflik trots op elke speler en afrigter. Van links agter verskyn Tjaart van der Walt (afrigter),

Tiaan Eloff, Riaan Jacobs, Dewald J van Vuurren, Dante Booysen, Shemeel Farmer, Marnus Olckers, Liam Langeveld, Zander de Bruin, middel: Divan Venter, Pieter de Bruin, Hugo Jansen van Vuuren, Merwe Mynhardt, Wihan van der Heever, Joah de Villiers, Magnus Erasmus, Nathan Annandale, Johnny de Villiers (afrigter) en voor van links Tlotlo Moabi, Ewalt van der Walt, mnr Johnny de Villiers, Ewan Breet en Rere Moabi.