Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Rustenburg Rolbalklub het in 2023 ‘n puik jaar beleef in alle opsigte en het die pasafgelope naweek weer plaaslik hul staal op die veld gewys in die Sables-liga wat hoofsaaklik klubs verteenwoordig in die Gauteng-Wes-area.
Tans speel die klub in drie verskillende divisies wat twee mans- en een vroue-afdeling insluit en wat bestaan uit ses tot agt klubs.

 Rustenburg beklee tans van die boonste posisies in al die ligas en dit te danke aan ‘n buitengewone positiewe benadering en goeie gees onder die groot getalle spelers.
Die huidige bestuur is van voorneme om die ledetal verder uit te brei in 2024 en die sport meer toeganklik te maak vir persone op alle vlakke van die samelewing. 
Vir meer inligting om betrokke te raak of om net sosiaal te kom speel, kan Centaine by 0679495485 geskakel word.