Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Die 16-jarige Veané Nel van Rustenburg is hier in aksie in die Circus Dumb Bell-kategorie

met ‘n allemintige gewig van 55 kg wat sy regs met net een arm bokant haar kop moet uitstoot. Daar is selfs min (sterk?) mans wat haar dit kan nadoen.

Veané se ma (Adele) wou nie sê wat sy haar buitengewone sterk dogter voer nie. Uit die nagenoeg agt “events” het Veané nie minder nie as drie gewen met tweede plekke in die oorblywende vyf om ‘n algehele tweede plek tydens die “Africa’s Strongest Championship 2025 by die Omaramba-vakansieoord net buite Rustenburg te behaal. Die kompetisie het op Saterdag en Sondag van die afgelope naweek plaasgevind. Veané is ‘n leerder van Bergsig Akademie.