Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Laerskool Rustenburg se rugbyspanne het die veld behoorlik aan die brand gespeel tydens die Super12-eindstryd! ’n Spesiale dankie en gelukwensing aan al die A-spanne vir hul ongelooflike spel en deursettingsvermoë.
 In besonders aan die o/11-kampioene - julle hou die tradisie lewendig met nóg 'n goue oorwinning: 2023 – goud, 2024 – brons en 2025 – goud. Met moed, krag en spanwerk het die Larries weer eens as wenners van die veld gestap.

Dankie aan al die deelnemende Super 12-skole – julle het die liga vol opwinding en sportmangees gemaak.