Ducko secured the company trophy for the fifth year in a row at the Konka Farm Run this past weekend, proudly wearing this year’s Konka-themed shirts!
Konka Farm Run 10km Female winners: Third place - Lesley Austen, first place - Rone Steenkamp and second place - Debbie Hoek, pictured with Juandre van der Merwe (Municipal Accounts Disputes and SA MAD Utility Management) and Cindy van Rooyen (Funky Pants).
Ruggie Mini-hokkie
RUSTENBURG HERALD - SWARTRUGGENS - ‘n Mini-hokkie Rondomtalie het op Saterdag, 24 Augustus in Rustenburg plaasgevind.
‘n Totaal van nege skole het deelgeneem.
Dit was ‘n dag vol pret en die kleinste kindertjies van Ruggies (Swartruggens Gekombineerder Skool) het so speel-speel meer oor hokkie geleer.
Duiwe-uitslae
RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Rustenburg Posduifklub - Die uitslae van Rustenburg Posduifklub (RPK) se wedvlug vanaf Carnarvon oor ‘n afstand van 771km op 17 Augustus was as volg:
Ope 1-span: Jan Venter - 1 (snelheid van 1051 meter per minuut), 2, 4, 5, 6, 7, 9, 10, 11, 25, 26; Martin Joubert - 3, 8, 12, 19, 20, 21, 22, 24; Hermann Behrens - 13, 14, 17; Arie du Plessis - 15, 16, 23.
Evas laat die balle rol
RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Rustenburg Rolbalklub se spanne het die afgelope maand weer deeglik van hulle laat kennis neem tydens die streekskompetisies.
Die plaaslike klub val onder die Gauteng-Wes-area wat bekend staan as “Sables” en daar is letterlik honderde spelers wat talle van die bestes in die land insluit.
Die klub se jongste trots is die vierbal-vrouespan wat vandeesmaand deurgedring het tot die finale eindrondes van dié distrikskompetisie.
Cheerleaders heading to Nationals in Cape Town
RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - The New Covenant Fellowship International (NCFI) Cheerleaders competed at the finals at Laerskool La Hoff recently and this cheerleading team from Rustenburg will representing North West in Cape Town.
“Kromstaan” werp vrugte af by Vryburgers se rolbaldag
RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Sowat 120 rolbalspelers het die afgelope Vrouedag (9 Augustus) aangetree vir die Vryburgers se jaarlikse rolbaldag wat vanjaar ten bate van kosprojekte by skole en kinder-instansies aangebied is.
Die dag se sukses was te danke aan ‘n groot aantal individue en plaaslike ondernemings wat die heerlike dag van rolbal en samesyn saam met hul families en vriende geniet het.
RHS draf Menlopark kaf
Lorenzo Snyers van Hoërskool Rustenburg se eerste-rugbyspan in aksie tydens hul SDC Noordvaalbekerwedstryd teen Menlopark op Saterdag 10 Augustus op RHS se velde. RHS wen die wedstryd met ‘n telling van 46-31. (Foto: © Anton de Villiers)
Next Level Wrestling Club
RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Congratulations to the following two wrestlers of the Next Level Wrestling Club who obtained medals at the Johnnie Reitz tournament that was held on 3 August at the University of Pretoria: U/6 - Jaydee Reiners obtained a bronze medal and U/6 - Hanrù Coetsee obtained a gold medal.
Krieket: Grenswag vs Swartruggens Gekombineerde Skool
RUSTENBURG HERALD - SWARTRUGGENS - Op Donderdag 25 Julie het Hoërskool Grenswag, die klein dorpie van Swartruggens besoek vir ‘n vriendskaplike krieketwedstryd teen Swartruggens Gekombineerde Skool.
Dit was ‘n suksesvolle dag vir Ruggies! Vian de Beer het geskitter met die kolf en ‘n totaal van 77 lopies aangeteken. In vennootskap met Johan Jv Vuuren, het hulle 106 lopies aangeteken. Swartruggens teken ‘n totaal van 199 lopies aan om die wedstryd met 87 lopies te beklink.
Sibanye-Stillwater’s 1st and 2nd teams to contest finals of President’s League in Potchefstroom on Saturday
RUSTENBURG HERALD - RUSTNBURG - The 1st and 2nd rugby teams of Sibanye-Stillwater will be facing the final hurdle in the Leopard’s President’s League this weekend when the teams will face Welkom Rugby Club (not Welkom Rovers) and Klerksdorp Rugby Club in the finals that will be contested at Olénpark In Potchefstroom.
“We are extremely proud to have both our teams representing Sibanye-Stillwater in die finals of a provincial league,
Soos visse in die water...
Suid-Afrika se drie swem-supersterre: Tatjana Smith (middel), wenner van die goue medalje in die 100 meter borsslag wat Maandagaand beslis is, Pieter Coetzé (regs) vroeër van Rustenburg wat vyfde geëindig het in die 100 meter rugslag en heel links Kaylene Corbett - 200 meter borsslagswemmer en oefenmaat van die twee swemmers. Kaylene is ook ‘n uitstekende swemmer en het tydens die Tokyo-spele van 2020 vyfde in die 200 meter borsslag geëindig. (Foto Anton Geyser - SA Sport Images)
Ma, bring gou nóg goues!
Miranda Coetzee (26), oorspronklik van Magaliesburg, woon die laaste drie jaar in Phokeng, en moes haarself verlede week steeds knyp om seker te maak sy droom nie - voordat sy Sondag op die vliegtuig sou klim na die 2024 Olimpiese Spele in Parys, Frankryk. Sy het gekwalifiseer om deel te neem aan die 400m baanitem in haar heel eerste Olimpiese ervaring op 5 Augustus. Miranda se skattige klein seuntjie, Aiden (graad 1 by Laerskool Vastrap) is sonder twyfel haar grootste bewonderaar,