RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Die Noordwes-Universiteit (NWU) gaan ’n eredoktorsgraad toeken aan die Springbok-hoofafrigter en voormalige SA Rugby se Direkteur van Rugby, Johan “Rassie” Erasmus, wat Suid-Afrika gehelp het om die Rugby Wêreldbeker te wen.
Die NWU Raad het die besluit tydens hulle gewone vergadering op Donderdag 16 November 2023 goedgekeur. Die versoek vir die toekenning van die graad Philosophiae Doctor (Honoris Causa) in Afrigtingkunde, is deur die NWU se Fakulteit Gesondheidswetenskappe ingedien. Die eredoktorsgraad gaan aan Erasmus toegeken word ter erkenning van sy innoverende en buitengewone bestuur van die Springbokke tydens hulle oorwinnings in 2019 en 2023 se Wêreldbekertoernooie, sy besondere posisie in die internasionale rugby-afrigtersarena, sy sterk dryfkrag en fokus op diversiteit en inklusiwiteit, en sy verbintenis tot maatskaplike verantwoordelikheid.
Shimlas outscore Eagles in try fest, Maties and Ikeys move up the log
RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - FNB UFS Shimlas dug deep for a well-earned victory at home over defending champions FNB NWU Eagles in round three of the 2024 FNB Varsity Cup.
Wet weather prevailed in the Western Cape where FNB Maties ran out victors over FNB Wits, FNB UCT Ikeys beat FNB UJ and FNB CUT handed FNB UWC their third straight defeat.
FNB UFS Shimlas made it back-to-back wins by beating their big rivals FNB NWU Eagles 35-26 in Bloemfontein. This was thanks to a last-second try by the replacement flanker, Henri van Heerden.
Larries Boogskiet presteer by Buffelspoort Karnaval
RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Larries boogskiet het op Saterdag, 2 Maart aan die Buffelspoort Karnaval boogskietkompetisie by ATKV Buffelspoort deelgeneem.
Die Larrieskuts het hul mooi van hul taak gekwyt en pragtig presteer in die primêre-afdeling. Die eerstespan het met die eerste plek weggestap in die primêre-afdeling met ‘n telling van 3087 uit 3600 en is aangewys as Buffelspoort Karnaval primêre-kampioene vir 2024. Die Larries boogskietspan het 'n uitstekende vertoning gelewer.
Training with World Champions
What an absolute honour. The Tokon Shotokan Karate A/C recently had the privilege to be trained by Sensei Laurent and Sensei Nicholas Bellegarde, both World Champions and multiple medal winners in WUKF. They visited Rustenburg and shared their knowledge as Rustenburg Tokon Shotokan Karate @ TSKKIA All styles prepare to take part at the WUKF World Championships in PE and then in Mexico later this year. The Tokon Shotokan Karate A/C is entering 68 students and is by far the largest group to enter as representatives of Rustenburg.
Casmar Rustenburg Impala off to a great start
RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - The Casmar Rustenburg Impala Rugby Club has another feather in its cap with two excellent victories against Roodepoort Rugby Club in Rustenburg on Saturday. From the turnout by local supporters it was clear that Rustenburg crowds are hungry for local rugby and the clash was well supported.
In the game between Casmar Rustenburg Impala's 1st team, the home team managed no less than five tries to win by 33-21. A fine "outing" for Rustenburg Impala indeed.
Vastrap algeheel derde by UJ
Jutamè Jonker van Laerskool Vastrap (middel) wen die o/9 60m en 80m tydens die atletiekbyeenkoms by UJ.
RHS maak Interhoërgeskiedenis
RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Vir die eerste keer in 18 jaar kry die NW-Interhoërtrofee ‘n nuwe tuiste en dis hier by die Rusties!
Hoërskool Rustenburg kom algeheel eerste tydens die NW-Interhoër met 1997.1 punte, in die tweede plek is Hoërskool Klerksdorp met 1966.50 punte en in die derde plek is Potchefstroom Gimnasium met 1954.50 punte. Die Rusties ryg die volgende medaljes/trofeë in: A-afdeling- 26 goud, 38 silwer, 28 brons; B-afdeling - 39 goud, 33 silwer en 22 brons.
Rusties durf die Midmarmyl-avontuurbyeenkoms aan
Die volgende Rusties het die Midmarmyl-avontuur-byeenkoms op Saterdag, 10 Februarie aangedurf. Hoërskool Rustenburg is besonder trots op elkeen se deursettings-vermoë. Julle het gewys wat dit beteken om ‘n Rustie te wees. Op die foto verskyn Lisa Hill, Conrad Marais, Jordan Casson, Heiko Meyer en juffrou Marianne Muhl.
Grenville athletes qualify for district meeting
The following learners of Grenville High School qualified for the district athletics meeting which will be held on 21 February at RHS: Omphile Moroane, Tlotlo Moatshe, Koketso Nong, middle: Katlego Maphosa, Onthatile Mauwane, Otlotleng Galeboe and front Ramsey Molotsane, Onalenna Mokgale, Mulweli Nemakonde and Bonolo Tshabalala. Absent: Karabo Mokone.
Bojanala Closed Chess Championship finals
RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - This coming weekend, 9 to 11 February, all eyes will be on the Bojanala Closed Chess Championship finals being held at Sparkling Waters Hotel.
The tournament will be rated by the International Chess Federation (FIDE) and Chess South Africa. Players compete in age group sections, from U/8 to Open, with each winner being awarded the title of Bojanala Chess Champion 2024, a big trophy suited for a champion, plus R10 000. The runner-up in each section gets R5 000 and third place, R2 500. The best girl in each section also gets R2 500.
Silwerrand presteer by Elandskraal

Rustie-swem
RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Dehan Lötter, Dylan Manini en Dedré Engelbrecht van Hoërskool Rustenburg het aan die 4+1 Interprovinsiale swemgala in Bloemfontein op 27 Januarie as deel van die Noordwesspan deelgeneem.
Die uitslae was as volg: