Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Larries boogskiet het op Saterdag, 2 Maart aan die Buffelspoort Karnaval boogskietkompetisie by ATKV Buffelspoort deelgeneem. 
Die Larrieskuts het hul mooi van hul taak gekwyt en pragtig presteer in die primêre-afdeling. Die eerstespan het met die eerste plek weggestap in die primêre-afdeling met ‘n telling van 3087 uit 3600 en is aangewys as Buffelspoort Karnaval primêre-kampioene vir 2024. Die Larries boogskietspan het 'n uitstekende vertoning gelewer.

Larries se seunsskuts het drie en dogterskuts het drie uit die beste 10 plekke ingeneem. Skuts wat baie goed presteer het, was Anìeka Kemp (eerste plek onder die primêre-dogterskuts met ‘n telling van 278 uit 300).