Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

School News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

KHS se eerste netbalspan het die dr KK-distrikkampioenskap gewen. Dit was ‘n naelbytwedstryd met KHS wat die wedstryd met een punt beklink het teen Volkskool. Die eindtelling was 19-18. KHS se netbalspanne het die kompetisie domineer en 3 van die 5 ouderdomsgroepe is as distrikkampioene aangewys. Nog uitslae: o14A 11-10 teen Gimmies, o15A verloor 7-15 teen Gimmies, o14A wen 12-6 teen Potch Girls High en o17A wen 16-11 teen Gimmies. Die eerstespan is saam met hul afrigter, Merinda du Preez op die foto.