Twaalf rugbyspelers van Laerskool Saamtrek is in onderskeie Luiperdspanne opgeneem. Hulle is GP Cordier, Malcolm Jonker, Leo Spies, Alto Wiggett, Jayden Venter, en voor is Lihle Dlanjwa, Raygan Coetzee, Lean van Staden, Tian Nel, Rubin Essakow, Dries Dreyer en Ewan Prinsloo.
Vyf netbalspelers van Laerskool Saamtrek wat in die Noordwesspanne opgeneem is, is Nélike van der Berg, Lua Pfister, Carli Kok, Mikayla Bosch en Nia Terblanche.
Saamtrek se sportsterre blink uit
Typography
- Smaller Small Medium Big Bigger
- Default Helvetica Segoe Georgia Times
- Reading Mode