Ankia Mostert is onlangs as Adjunkhoof by Laerskool Driefonteine aangestel.
Ankia Mostert is onlangs as Adjunkhoof by Laerskool Driefonteine aangestel.
Curro Klerksdorp’s newly appointed leaders for 2026 are Diya Morar (deputy head girl), Botshelo Motsisi (head girl), Christopher Chahine (head boy) and Richard Mpofu (deputy head boy).
Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - KHS se matrieks van 1975 het hul 50 jaar reünie die afgelope naweek by die skool gehou.
Carine Hartman vertel hulle groep het baie pret gehad op Saterdag 25 Oktober. “Van die vroue het ‘n paar opskoppe gedoen met die can-can en die manne het resies gehardloop, al was dit op ‘n slakkepas.’’
Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Die atletiekseisoen vir 2026 het skaars begin of ‘n jong atleet van Laerskool Saamtrek is besig om naam te maak.
Ryan Beets het by die Super 12-atletiekbyeenkoms wat die afgelope naweek by Hoërskool Menlopark aangebied is, goue medaljes ingepalm in al drie die items waaraan hy deelgeneem het. Boonop het hy nuwe rekords in die items opgestel.
Resego Stuurman from Milner High School received the dux scholar award at the school’s prize giving. Resego is currently writing her final matric exam. She received trophies in five subjects.