Ratau is ’n liefdadigheidsorganisasie wat minderbevoorregtes op Hartbeesfontein ondersteun. Die organisasie se 13de gholfdag is op Vrydag 6 Junie by Klerksdorp gholfbaan gehou nadat dit in April weens die vloede uitgestel is. Volgens Frikkie Martin, voorsitter, was dit ‘n suksesvolle dag en is hulle dankbaar vir elke borg, speler en lootjiekoper wat die fondsinsameling ‘n sukses gemaak het.
Gholfdag vir ’n goeie doel
Typography
- Smaller Small Medium Big Bigger
- Default Helvetica Segoe Georgia Times
- Reading Mode