Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Leonard Swart is ‘n jong gholfspeler wat dalk eendag professioneel kan gholf speel.
Hy het die afgelope naweek aan die SA Amateur Kampioenskap in Pretoria deelgeneem en hom uitstekend van sy taak gekwyt. Hy het 11de geëindig. Die top 64 spelers het deurgedring na die uitklopfase waar hulle ”match play” gespeel het.
Leonard het sy eerste uitklopwedstryd gewen en toe later teen die 32 oorblywende spelers uitgespeel.
Swart is lid van die Orkney Gholfklub.
Jong gholfer met ’n blink toekoms
Typography
- Smaller Small Medium Big Bigger
- Default Helvetica Segoe Georgia Times
- Reading Mode










