Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Laerskool President bied ‘n gholfdag op Vrydag 20 Maart aan.
Dit sal by die Orkney Gholfklub plaasvind en begin om 11:00. Die koste is R1 500 vir n vierbal, R2 000 vir ‘n vierbal en putjieborg, of R1 000 om net ‘n putjie te borg. Die pryse sluit ‘n halfwegete in.
Die formaat is “better ball scramble drive” met ‘n “shotgun start”. Skakel Abrie Senekal by 076 887 2377 vir besprekings en meer inligting.
Slaan af vir Laerskool President
Typography
- Smaller Small Medium Big Bigger
- Default Helvetica Segoe Georgia Times
- Reading Mode










