Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Community News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Wat gemaak op ‘n luilekker Saterdag-oggend? Die Wyn Tyn Mark is die plek om te wees. Die mark vind op Saterdag 4 November sowat 7km buite Wesselsstraat, Meiringspark plaas op Hoewe 123A. Die eienaar, Marlize Chatwind, sê mense sal die motors langs die pad sien as hulle wonder waar dit is. Die mark het meer as vyftig uitstallers. Die mark bied ‘n Color Run aan. Dit sal om 12:00 begin en die afstand is 3 km. Kaartjies kos R100 elk. Inskrywings kan by die hek of vooraf gekoop word.

Die mark bied stalletjies wat vars pro-dukte, ingemaaktes, verwerkte en tuisgemaaktes insluit. Daar is ‘n speelterrein met waterglybane vir kinders. Bring jou eie koelboks saam.

Die geld word aan Joshua Pieters geskenk. Hy is gekies om in Ierland te gaan rugby speel. Die kaartjies is by Antoinette, 082 773 2829, te koop. 

Toegang is R20 as jy net die mark wil bywoon.