Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Community News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times
deur Jaco Strydom
Uitgegee deur NB Uitgewers

Te veel jongmense glo die leuen dat jy eers klaar moet wees met skool en ’n graad moet hê voor jy ’n verskil kan maak. Neem nou deel aan Jesus se rewolusie van hoop. 

Dis nou die tyd om al die groot vrae te vra, belangrike geloofsgewoontes aan te leer, die misterie van God se teenwoordigheid op nuwe plekke raak te sien en jou eie roeping te ontdek. Jesus het nie vir kinders gesê word groot nie, Hy het vir grootmense gesê word klein. 

Nou is dit jou beurt. Eendag is te ver bied die geleentheid om gesprekke te open met jongmense en selfs vir volwassenes na binne te laat kyk om vrae te vra oor hulle eie geloofsgewoontes.