Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Klerksdorp Midweek, Stilfontein - Solidariteit Helpende Hand wil vroetelkombersies aan pasiënte skenk. Die komberse help om pasiënte met demensie en Alzheimer se siekte besig te hou en is voordelig vir hul gemoedstoestand.

Hulle vra dat lesers wol, afvalmateriaal, knope en ritssluiters en enigiets anders wat sag genoeg is om aan ‘n kombers vas te werk moet skenk. 

Diegene wat bereid is om komberse te maak, kan ook van hulle laat hoor.

Skenkings van items kan by Ons Winkel in Bredestraat, Stilfontein afgelewer word. Die tak wil die komberse by die vier versorgingsoorde op die dag aflewer. 

Meer inligting van Leanne Meyer, voorsitter, by 076 822 9913 of Leonie Nieuwenhuizen by 083 250 2254.