Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Klerksdorp Midweek, Potchefstroom - Die Rooy Kosmark en kattebakverkoping die afgelope naweek in Potchefstroom het ‘n paar Klerksdorpse besoekers gelok. Elsabe Zietsman, bekende, sangeres, kabaretster en aktrise, het op Sondag 25 Februarie opgetree en sy het van klassieke musiek, Afrikaanse musiek, musiek uit blyspele en jazz gesing. Sy is op die klavier begelei deur Tony Bentel.

Besoekers aan die mark kon heerlik snuffel tussen die winskope, en smul by die kosmark wat van Indiese geregte, tot Karooprawns en gerolde roomys ingesluit het. Van die Klerksdorpers wat die mark bygewoon het, was die bekende Abrie Coetzee wat hardop gewonder het of hy ook so iets in Klerksdorp moet begin. 

Die volgende mark vind op 28 April plaas. 

Tania het meer inligting by 079 918 2092.

Lees in die week se Klerksdorp Rekord van Amanda Strydom se konsert vir die Orkney Rotariërs en hul gaste.