Laerskool Meiringspark het op Vrydag 17 Januarie huissport gehou. Nuwe rekords is opgestel deur Stian Dreyer (gewigstoot) en Danelle Lowe (150m hekkies).
Die volgende atlete het die beste punt op die ASA-tabel behaal: (voor) Nankas Maarman (seuns 6-9 jaar), Kananelo Ledimo (meisies 6-9 jaar), (agter) Jarnu Breydenbach (seuns 12-13 jaar), Annemicke Pretorius (meisies 12-13 jaar), Jamie-Lee Hattingh (meisies 10-11 jaar) en Stian Dreyer (seuns 10-11 jaar).
Parkies huissport 2026
Typography
- Smaller Small Medium Big Bigger
- Default Helvetica Segoe Georgia Times
- Reading Mode











