Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Klerksdorp Rugby speel in die finaal van die PVR-reeks. Die klub het die afgelope naweek in die semi-finaal in Potchefstroom teen Potchefstroom Dorp Rugbyklub gespeel en as oorwinnaar uit die stryd getree. Die wedstryd het op Olën Park plaasgevind.

Die telling na die eerste helfte was gelykop met 10 punte elk op die bord. Klerksdorp het sy sokkies opgetrek in die tweede helfte en wen 39-10.

Klerksdorp Rugby speel teen Northam Wolves Rugby Club in die finaal op Saterdag 16 Maart.