Liezel Gouws, trots van Klerksdorp en die NWU, is die afgelope naweek as die NW Sportster van die Jaar aangewys. Sy het ondermeer vanjaar aan die Paralimpiese Spele in Parys deelgeneem. Die toekenningsgeleentheid het op Saterdag 23 November by Rio Casino plaasgevind. Meer hieroor in die week se Klerksdorp Rekord. Foto: NW Departement van die Kunste, Kultuur, Sport en Rekreasie.
Sportster van die jaar
Typography
- Smaller Small Medium Big Bigger
- Default Helvetica Segoe Georgia Times
- Reading Mode