Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Community News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Klerksdorp Kanarieklub bied eerskomende naweek sy jaarlikse kanarieskou aan. Vanjaar is dit ‘n provinsiale skou.

Dit vind op Vrydag 9 Mei en Saterdag 10 Mei in die Jaap Steynsaal plaas. Die saal is by die Klerksdorp Rekreasiesentrum geleë.

Belangstellendes kan die voëls tussen 08:00 en 10:00 besigtig. 

Meer inligting beskikbaar van Dries Wiese by 076 279 7762.