Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

School News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Laerskool Saamtrek se eerste tennisspan het die Noordwesliga gewen na die uitspele wat verlede week in Klerksdorp gespeel is. Op die foto is Ludwig du Preez, Louis Pfister, GJ Erasmus, Rubin Essakow, Lua Pfister, Miané Schutte, Klara Venter en Nélike van der Berg.

 

 

 

 

Saamtrek se tweedespan meisies speel in die A-liga en het ‘n derde plek behaal in die Noordwes uitspele. Hulle is Janiek Lambrechts, Carli de Kock, Celinka Ferreira en Larissa Lambrechts.