Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Klerksdorp Rekord, Ottosdal - Die jaarlikse Draf en Trap is die grootste byeenkoms op dié dorp en inwoners en die duisende besoekers beplan hul groot dag lank voor uit.

Die groot dag is dié Saterdag 27 Januarie en jy kan nog deelneem al het voorafinskrywings reeds op 15 Januarie gesluit. Voornemende deelnemers kan nog tussen 18:00 en 21:00 op Vrydag inskryf en op die dag tot 30 minute voor die afsit.

Die groot afskop is die pasta-aand wat op 26 Januarie plaasvind en die kerkdiens en plaasonbyt by die Klipkerk sluit die bedrywighede af. Diamante is steeds op die spel in gelukstrekkings!

Die inskryfgeld is 120 km padfietsren (R260), 60 km bergfietsren (R220) en 42.2 km padresies (R220).

Die program vir Saterdag 27 Januarie: Vanaf 07:30 bergfietse sit af; vanaf 08:00 begin die fietsrenne op die Bospoortpad;  die kunstenaars sal om 13:30 optree, die 42.2 km padresies begin om 17:30 en die  21.1 km resies vind om 18:30 plaas. Die afsnytyd vir al die fietsrenne en padresiese is om 23:00.