Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Die junior Jukskei SA’s het tydens die skoolvakansie op Kroonstad plaasgevind.

Noordwes het ‘n baie jong span gestuur, met sommige spelers wat die eerste keer aan so ‘n groot toernooi deelgeneem het. Noordwes het agt spanne gestuur teenoor die drie wat by die SA’s teenwoordig was.

 

Die juniors het gemengde welslae behaal, maar dit was vir elkeen ‘n voorreg om die provinsie te kon verteenwoordig.

Die uitslae was soos volg: 
Die o/19A seuns eindig negende in die SA-toernooi; o/19 B1 seuns eindig tweede in die plaat-afdeling (akademieweek); o/19B2 seuns vierde in die plaat-afdeling (akademieweek); o/19 B1 meisies eindig negende algeheel (akademieweek), o/19 B2 meisies 11de algeheel (akademieweek), o/13 A1 seuns tiende in die SA-toernooi, o/13 A2 seuns 11de in die SA-toernooi en o/13 A1 meisies negende in die SA-toernooi.