Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp – Matthew Proudfoot is ‘n gebore Klerksdorper en het skoolgegaan in KPS en Milner High School.

Hy is meer bekend as as die assistant afrigter tydens die afgelope Wêreldbekertoernooi in Frankryk.

Proudfoot is vandeesweek aangestel as die afrigter van die Luiperds in die Curriebeker. Die Luiperds speel in die Eerste Afdeling.

Hy het wonderlike ondervinding en het al voorheen Namibië en die Maties in die Varsitybeker afgerig.

Matt is 52 jaar oud en het voorheen vir Skotland asook die Luiperds gespeel. Hy het meer as 50 wedstryde vir die Luiperds op sy kerfstok.