Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Studente van Klerksdorp Kickboxing het op 24 Februarie aan die NW-proewe in Brits deelgeneem.

PJ van Onselen (o/16 60kg), PC Swanepoel (o/15 60kg) en Dieter Steyn (o/13 68kg) het deelgeneem. PJ en PC is verkies tot die provinsiale span wat aan die SA kampioenskap in Potchefstroom sal deelneem. 

Dit is die eerste keer in skopboksgeskiedenis dat die SA kampioenskap in Noordwes gehou sal word.
Die kampioenskap vind van 25 tot 28 April op die NWU-kampus plaas.