Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Die wintervakansie breek die week aan en dit beteken groot laerskoolrugby op die spyskaart tot Saterdag.

KHS is die gasheer vir van die top o/12 rugbyspanne in die land. Spanne van Namibië, die Sharks, Bulle, Leeus, Cheetahs, Valke, Pumas, Griffons, Griekwas en Limpopo trek hier saam vir kaalvoetrugby uit die boonste rakke.

 

Die Luiperds Laerskole-voorsitter Stephan Senekal kan trots voel oor die sukses van die toernooi oor die laaste drie jaar en dat dit hier behoue bly. 

Die program vir Donderdag 26 Junie se eerste wedstryd op KHS D-Veld is as volg: 
10:20 Namibië vs Griekwas B
11:10 Limpopo Bulle A vs Griekwas A
12:00 Leeus A vs Griffons A
14:40 Bulle A vs Cheetahs A
15:30 Valke A vs Pumas A
16:20 Luiperds A vs Sharks A

Toeskouers is welkom om die rugbyfees by te woon. Verversings sal te koop wees.