Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Die NWU Prestige reeks loop hierdie naweek ten einde in Potchefstroom. 

Hoërskool Wesvalia se eerstespan gaan op Saterdag, 27 April  een van die land se top 20 beste skolerugbyspanne in die finaal aanvat. 

Dit is verseker dat die Bruin Bere alles in die stryd gaan werp om as die NWU prestige kampioene gekroon te word, deur Noordheuwel te klop.

In die halfeindstryd wat 20 April plaasgevind het, het Wessies vir Pietersburg 30 - 17 geklop om na die eindstryd deur te dring. 

Alle NWU Prestige wedstryde word by die NWU gespeel. Toegangskaartjies is aanlyn beskikbaar by Quicket teen R20 per persoon en R20 per voertuig (vir parkering). 

Geen kontant sal by die hekke aanvaar word nie.