Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Kaalvoetrugby uit die boonste rakke word die week opgedis by KHS waar die o/12 interprovinsiale rugbyweek met provinsiale A en B spanne van oral in die land en Namibië aangebied word.

Die aksie skop af op Donderdag 13 Junie en duur tot Saterdag 15 Junie. Die volgende spanne neem deel: Blou Bulle, Leeus, Cheetahs, Grens, Namibië, Luiperds, Griffons, Pumas, Griekwas, Limpopo Bulle en Valke.

Toeskouers is welkom en wedstryde vind plaas soos volg: Donderdag 10:00 - 17: 00, Vrydag en Saterdag 9:00 - 14:00. 

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Met seer voete en moeë lywe is meeste van die Comrades-atlete terug by die huis met harte vol dankbaarheid. 

Uit die 55 atlete van die plaaslike marathonklub wat gekwalifiseer het, het 44 die wedloop onder 12 ure voltooi. 

Die eerste man oor die wenstreep vir die Klerksdorp klub was Diketso “Johannes” Radebe in 6:49. Johannes kry ‘n silwermedalje. 

 

 

 

 

Read more …Langasems tem die Comrades

Klerksdorp Record, Klerksdorp - The 97th Comrades Marathon will take place on Sunday June 9.

The Klerksdorp marathon club will be represented by a whopping 55 athletes who qualified and committed to this year’s marathon. Included in this number are 19 novices - attempting the race for the very first time.

 

 

Read more …It’s Comrades o’clock

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Die stad se meesterklapper is genooi om weer sy vernuf in Las Vegas te wys en daar is baie geld op die spel.

Tjaart “Piston” Kruger het bekendheid verwerf toe hy in Augustus 2022 vir Quintus Horn van Centurion in Sasolburg in ‘n “slapfighting”-kompetisie met een klap planke toe gestuur het. Sedertdien neem hy nog aan die nuwe sport deel en gaan binnekort in Las Vegas deelneem. Die prysgeld in Nevada is $10 000 (R183 000) ‘n klap en hy kan $40 000 (R732 000) huis toe bring. Dit is drie klappe en ‘n bonus van $10 000.

 

 

Read more …Groot geld op spel vir klapper

More Articles …