Sarah-lee Havenga het onlangs deelgeneem aan die IBFF Universe Bodybuilding-byeenkoms. Sy het ‘n 3de plek gekry in die afdeling “bikini over 1.66”. Sy het ook deelgeneem aan Ms Fitness Model en het ‘n 7de plek verower.
Sarah-lee Havenga het onlangs deelgeneem aan die IBFF Universe Bodybuilding-byeenkoms. Sy het ‘n 3de plek gekry in die afdeling “bikini over 1.66”. Sy het ook deelgeneem aan Ms Fitness Model en het ‘n 7de plek verower.
Sampie Theron, en sy dogter, Mari-Louise, het op Saterdag 2 November elk hul 250ste Parkrun by Matlosana Bird Parkrun voltooi. Die pa en dogter van Orkney het saam oor die wenstreep gestap. Behalwe vir die groot mylpaal, het Matlosana Bird Parkrun ook ‘n rekord Parkrunners aangeteken van 227 Parkrunners vir 2024. Die bestuur nooi almal uit om dit ‘n gesinsuitstappie te maak. Jul kan hardloop, draf of stap vir 5 km. Skakel Bridget Kleu vir meer info op 083 331 8021.
Klerksdorp Rekord, Potchefstroom - Klerksdorpers het hul stemme dik gemaak by die F1 Inflatable Boat Club se PPS Solutions Potch Circuit Fest wat die afgelope naweek by Potchdam aangebied is.
Dit was ‘n opwindende resies wat gesorg het vir naelbytaksie. In die standaardklas met 9 bote in die water was dit nooit seker wie koning gaan kraai met elke ronde wat ‘n nuwe wenner gehad het. Klerksdorpers Tyler en Surien Day het goed gevaar op die plat water, waar Tyler meer vertroud is in die see dissipline. Die klas is egter gewen deur Edwin en William Butler, die pa en seun kombinasie van Klerksdorp. Tweede plek is geneem deur die tweeling broers van Potch, Heinrich en Marais Cloete, en in die derde plek was dit Armandt Du Plessis en Jacques Marais van Johannesburg.
Klerksdorp businessman and racing enthusiast, Farouk Dangor took part in the world’s biggest BMW festival event held at Kyalami International Raceway on Friday October 25. He qualified in 3rd place on the grid and Saturday - during the race - he went on to take a win in front of a huge crowd against full-time BMW series racing drivers.
Klerksdorp Record, Klerksdorp - Padel is a new sport in South Africa, although it has been around the world since the 1970s.
Various courts have popped up in Klerksdorp and there are some more in the pipeline. Klerksdorp Padel in Elm Street, opposite Curro, has three courts and according to the owners they are booming.